Description
Die beste sal wees om te kom kuier. Sien dan self die sonsondergang, ruik die vars bos lug, skiet wild met jou kamera, kuier met jou vriende om die kampvuur, stap op die voetslaanpad, vang daai vis wat nog altyd weggekom het, luister na die voëls se praatjies en laat die kinders speel.
Meer oor Ons:
- Groot Staan Plekke, meeste staan plekke is op gras
- Groot Koelte Bome
- Mooi en Skoon Ablusies
- Stilte van die Bos
- Mooi rivier Front
- Huisies
- Bos kamp
- Bos Troues “Iets anders”
Ons bied die volgende geriewe:
- Hengel
- Jungle Gym
- Trampolien
- Akkommodasie
- Voetslaanpaaie
- Wildritte op aanvraag
- Kinder speelarea (Jungle Gym)
- 4×4 Roetes op aanvraag
- Kampeerterrein
- Swembad
- Lapa
- Voëlkykers paradys
Details
- Location / Region South Africa/ Limpopo
- Listing categories Go Fishing
Location
Contact
- E-mail kameeldoorn@ferna.co.za
- Website http://www.seekoeigatkampterrein.co.za
- Phone 082 676 7027